Jo Black, Refentse - Rig Jou Oë Na Die Berge

Песня "Rig Jou Oë Na Die Berge" - исполнителя Jo Black, Refentse - скачать в mp3 или слушать бесплатно.

Длительность: 3:30

Прослушано: 15

Жанр:Африканская

Клип к песне Rig Jou Oë Na Die Berge




Текст песни

Gee my net 'n oomblik
Ek wil jou iets vertel
Ek skryf nie elke dag
'n Liedjie vir my beste pel
Ja die dae was kort
En die nagte lank
Kan jy sien hoe ons drome
Na die hemel rank
Ek is hier vir goeie tye
But that’s not all
Jy weet ek staan
Hier in jou hoekie
As die storms rol
Ek hoop jy hoor my mooi
You’ll always be my boy
Just gimme one call
En woeps val die manne
As dit donker raak
Moet jy weet
Jy maak saak
Rig jou oë op na di berge
Ek weet die lwe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge
As die donker kom
En jou hart verdwaal
Sal ek die stilte vir jou storm
In die hemel gaan haal
Ek weet die dag sal kom
Wat jy terug gaan kyk
En sien hoe maak die Here
Al jou paaie gelyk
Elke oggend wat ons opstaan
Is 'n tweede kans
Jou storie is 'n lied
Leer op die ritmes dans
En as die lewe druk
En jy wil moed opgee
Sit jou hande bymekaar
Gaan veg op jou knieë
Laat my hoop jou dra
Druk net deur
Jy’s amper daar
Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge
Ek kyk op na die berge
(Rig jou oë op na die berge)
Waar sal my hulp vandaan kom
(Rig jou oë op na die berge)
My hulp kom van die Here
Wat hemel en aarde geskape het
(Rig jou oë op na die berge)
Rig jou oë op na die berge
Ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge
Jou gebede maak jou sterker
En op my knieë sal ek intree vir jou
Rig jou oë op na die berge

Показать текст

Треки исполнителя

Die Lig

Jo Black

3:26
Skepe

Jo Black

3:23
Nooit Alleen

Leah,Jo Black

3:58
Ons Is Familie

Appel,Leah,Biggy,Jo Black

2:49
3:16
Bitter

Jo Black

3:56
4:15

Популярные треки

Someone - Vanotek, Denitia
2 Die 4 - Tove Lo
In The Dark - Purple Disco Machine, Sophie and the Giants
#HABIBATI - Пошлая Молли, HOFMANNITA
ИСКАЛА - Земфира

Будьте первым кто оставит комментарий!